Kurt Russell

Kurt Russell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Maart 1951 (1951-03-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Wyatt Russell
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kurt Russell (gebore 17 Maart 1951) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tango & Cash (1989), Escape from L.A. (1996), The Hateful Eight (2015), en Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search